shirley
Hey nice blog! Ik kan het een beetje lezen :D
I'm from the Netherlands, but I can read some of your South African posts! hahaha! that's really cool!
Ek het so klein bietjie geld spandeer om musiek op my blog te kan laai. Daar is nog ‘n paar silwer munstukke oor. Daarom gaan ek sommer so paar songs hier vir julle los. My hele lewe gebeur altyd – met so paar note wat la...
Maart laasjaar het ek begin blog. Ek het eers op Steve Hofmeyr se blog rond gehang en het te lekker daar gespeel en baklei en raak toe verveeld en maak my eie blogs oop. Hierdie was nie my eerste blog, maar wel my gunsteling. Elke dag het e...
Ek het eers hard gedink of ek regtig die foto moet opsit!! Daai gesig is darem vertrek van fiemies en tantrums en duidelik nie lus vir hardloop in die hitte! Iemand vertel my ek kort Brooklax. Sy verduideliking oor hoekom hy ...
Ek is ‘n “40 something” supervrou. Ek is baie goed met “multi-tasking” ek doen sommer 100 goed gelyk, alles eksie perfeksie. Ek kan 12 en meer ure aanmekaar werk - sonder foute. Ek kook gourmet ete’s ...
Een van my gunsteling movie scenes is in die film “Meet the Fockers” “And if that mockingbird don’t sing, Greg is gonna buy you a diamond ring … and if that diamond ring gets sold, Greg is gonna feel like a … big asshole....
Wip is op Siekverlof gesit – jip sonder my toestemming. Ek doen nie bed crawling gedurende die dag Dit is soos wegkruipertjie speel in hierdie huis op die oomblik. As ek Teddie se voetstappe hoor tip tip tip …. dan duik ek vir...
This blog is currently rated a 4.20 out of a possible 5 based on 5 comments.
shirleyHey nice blog! Ik kan het een beetje lezen :D
I'm from the Netherlands, but I can read some of your South African posts! hahaha! that's really cool!
MurielHello Danie
Ek het jou lankal uitgesnuffel en het jou reeds op my blogroll!
http://murielinfo.blogspot.com/
Mooi bly!
Eurica ek verstaan nie hoekom jy so sukkel met wordpress nie. Miskien moet jy op my blogspot blog kyk!
http://onderdiemaanensterre.blogspot.com
Jemmer vir die ongerief!
Groete
Danie NiehausAfrikaans!
euricaEk was bly om 'n Afrikaanse blog te ontdek, maar dit was van korte duur. Kort kort spring daar 'n venster oop wat die blog bedek en dan vries alles boonop. Ek skryf hierdie kommentaar met die hoop dat daar iets aan gedoen kan word. Dit lyk soos iets van WordPress. Die 5 vir average is entlik nie eerlik nie maar ek wil ook nie minder gee vir iets waaraan die skrywer nie skuld het nie.
Muriel (Wipneus) lives on the Southern Tip of Africa, Sunny South Africa, w…
Nevertheless is a micro scape of the macroscopic world via a little hole in the…
A skeptic's blog featuring the world the way it is: Black and white photographs…
Hi SHirley, thanks for the review I've added you to my friends and follow you on google reader!! I luv your blog!
Take care!!
Posted: June 10th, 2009 | More Reviews From wipneus | Report This Comment